Tuis BladKontak Ons
Alumni
Treintjie Skool
Personeel
Meer Oor Ons
Tuis Blad
Navigeer: Tuis Blad
![]() Baie welkom by die Windhoek Afrikaanse Privaatskool.
Die Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) is ‘n ouerbeheerde
onderwysinrigting wat sedert 1995 by die Ministerie van
Basiese Onderwys, Sport en Kultuur geregistreer is om
onderwys aan Graad 1 -12 te bied. Toelating tot die skool geskied binne
die raamwerk van die Grondwet van die Republiek van Namibië.
WAP wil op 'n dinamiese wyse en vanuit die Christelike grondslag, leerlinge op alle terreine só voorberei dat hulle as volwaardige landsburgers in die samelewing kan uitstaan. Om dit te kan doen, word bekostigbare onderwys van 'n hoë kwaliteit in Afrikaans as onderrigmedium aangebied. Design and
Development :: Internet Technologies Namibia
|