Meer Oor OnsKontak Ons
Treintjie Skool
Personeel
Meer Oor Ons
Meer Oor Ons
Tuis Blad
Navigeer: Tuis Blad > Meer
Oor Ons
![]() Die Treintjieskool![]() Treintjieskool bied ‘n driejaarprogram aan. Kinders kan óf vir ‘n halwe dag inskakel óf in die nasorg vir die volle dag by Treintjieskool versorg word. Kinders wat nie Afrikaans magtig is nie, word in die Engelse klas geakkommodeer. Daar bestaan tans vyf klasse
2/3 jaar
3/4 jaar 4/6 jaar 5/6 jaar 5/6 jaar Afrikaans en Engels
Afrikaans Engels Afrikaans Afrikaans ‘n Goed nagevorsde program word aangebied - daagliks
deeglik beplan en georganiseer.
Streng standaarde word gestel om die veiligheid en gesondheid van die kinders te verseker. Die personeel glo daarin om stewige bande tussen die skool en die ouerhuis te skep en in stand te hou. Omvattende terugvoering word aan ouers gebied. Kinders ontvang individuele aandag terwyl hul toegelaat word om in groepsverband saam te werk en aan te pas. Keuse van ekstra aktiwiteite:
Interessante uitstappies en funksies word gereeld onderneem:
Kontakbesonderhede:Bestuurder:
Straatadres: Telefoonnommer: Selnommer: Vonkpos: Preprimêr Ansie
Krause
Olof Palmestraat nr. 162, Eros (061) 250 040 081 271 7335 epps@eppps.edu.na
Design and Development :: Internet Technologies Namibia
|